Straat van Malakka

Straat van Malakka

’n Skip op die Straat van Malakka, soos gesien vanaf Maleisië

Die ligging van die Straat van Malakka
Koördinate:4°N 100°O / 4°N 100°O / 4; 100Koördinate: 4°N 100°O / 4°N 100°O / 4; 100
Ligging:Thailand, Maleisië, Indonesië
Soort:Seestraat wat die Indiese met die Stille Oseaan verbind
Gemiddelde diepte:25 m
Lengte:930 km
Breedte:38 km
Nedersettings:Malacca Stad, Port Klang, Penang, Medan, Phuket, Satun, Atjeh, Riau, Port Blair

Die Straat van Malakka (Maleis: Selat Melaka; Indonesies: Selat Malaka; Thai: ช่องแคบมะละกา; Tamil: மலாக்கா நீரிணை, Malākkā nīriṇai; Chinees: 馬六甲海峽/马六甲海峡) is ’n smal seestraat van 930 km tussen die Maleise Skiereiland en die Indonesiese eiland Soematra.[1] As die hoofkanaal tussen die Indiese en Stille Oseaan is dit een van die belangrikste skeepsroetes in die wêreld. Dit is genoem na die Sultanaat Malakka, wat tussen 1400 en 1511 oor die argipel regeer het; die hoofstad daarvan was in die hedendaagse Maleisiese staat Malakka.

  1. Winn, Patrick (27 Maart 2014). "Strait of Malacca Is World's New Piracy Hotspot". NBC News. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Maart 2017. Besoek op 14 Maart 2017.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search